Rooiwyn En Candlelight chords

Transpose 0
Autoscroll
Lyrics
Artist: Arturo Leyva
Intro: [D] [C] [G] [D] [C] [G]

In daai [D]rooiwyn en candlelight [C]aande is jy hier [G]by my
As [D]winter al ons [C]sorrows laat ver[G]gaan
En daai [D]oomblikke van [C]waarheid hou ek diep [G]in my
Vir as die [D]groot voe"l my[C] kom wegdra
[Am]Ve^r hier van[G]daan

Koor:
Ek [D]laai vir jou die [C]sterre in my k[G]napsak
Ek [D]steel vir jou die [C]maan en bring dit [G]saam
Ons [D]drink saam uit die [C]strome van die [G]hoogste hoogste [Em]berge
in ons [C]droom we^reld vol [Am]liefde onder die [D]helderste [G]maan

In daai [D]maanskyn en candlelight [C]aande is ek hier [G]by jou
Aan die [D]einde van die [C]melkweg, ver van [G]pyn
In ons [D]mooiste, mooiste [C]somer bly ons [G]maan blou
Tot die [D]herfs ons spirits [C]weg vat
En oor die [Am]horison ver[G]dwyn

Koor:
Used chords
More songs of Arturo Leyva artist