Ps 50 Chords & Lyrics - Misc Your Songs - Vuur

View
YouTube
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
Key: A Major
Main Chords: A, G, D, Bm, Em
Total Chords Used: 6
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Medium
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[VERSE 1]
Die H[D]eer alleen is G[A]od
Hy s[G]preek Hy roep die we[A]reld op
Waar die s[D]on van kom tot w[A]aar hy onder[G]gaan
Uit die [D]hemel kom volmaa[A]kte prag
Ver[G]vulde woord van [A]God se krag
Die R[D]egter oor wat l[A]ewe en wat s[G]terwe

[CHORUS]
[Em]Maak van my U kind opnuut
Wat [D/F#]in U heil mag buig voor U
Ma[G]ak ’n offer van my hart wat [A]bid

Ek soek die [D]vuu[A]r die v[G]lamme wat my r[A]einig
Bring U [D]vuu[A]r en [G]maak van my U [A]kind
Wat [Bm]in U mag kan s[A]taan waar were[G]lde ver[A]gaan
Hier voor die [D]Vu[A]ur [G] [A]
Used chords
More of Misc Your Songs
Most viewed chords today