Prys Die Heer chords

View
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
 
[VERSE 1]
Die H[A]ere is my vesting

Die Here is my krag
Hy's my [F#m]bron en Hy's my re[D]dding
Die [Bm7]Een op wie ek w[A]ag

[VERSE 2]
Die H[A]ere is my voorspoed

Hy sal vir my voorsien
Soos 'n[F#m] Pa sorg vir sy k[D]inders
gee Hy m[Bm7]eer as wat ek ooit sou kon v[A]erdien

[CHORUS]
Prys die H[D]eer O my siel
Prys die [A/C#]Heer want Hy is g[E]oed
Prys die H[D]ere als wat [F#m]lewe
Prys die H[E]eer

[OUTRO]
Die[D] hele skepping[F#m] sing nou s[E]aam
A[D]lles wa[F#m]t lewe ro[E]em Sy Naam
Used chords
Most viewed chords today
Most viewed chords this week
Most viewed sheets this week