[VERSE 1]
[D]Oor skape hou die herders wag
in v[A]elde oop en [D]wyd,
toe k[D]om ‘n engel in die nag -
vers[A]kyn in heerlikh[D]eid.
[VERSE 2]
[D]Ten spyte van hul skrik en vrees,
hoor [A]hul sy helder [D]stem:
"Ek b[D]ring vir jul die goeie nuus -
dis vir [A]Gods volk bes[D]tem."
[VERSE 3]
[D]In Betlehem lê in ‘n krip
die G[A]oddelike [D]Kind.
Die [D]herders, in verwondering,
het [A]daar dié Kind ge[D]vind.
[VERSE 4]
[D]Met herders en met engele
bring o[A]ns aan God die [D]eer.
Hy [D]gee ons sy geliefde Seun,
laat [A]daal sy vrede [D]neer.
[D]Oor skape hou die herders wag
in v[A]elde oop en [D]wyd,
toe k[D]om ‘n engel in die nag -
vers[A]kyn in heerlikh[D]eid.
[VERSE 2]
[D]Ten spyte van hul skrik en vrees,
hoor [A]hul sy helder [D]stem:
"Ek b[D]ring vir jul die goeie nuus -
dis vir [A]Gods volk bes[D]tem."
[VERSE 3]
[D]In Betlehem lê in ‘n krip
die G[A]oddelike [D]Kind.
Die [D]herders, in verwondering,
het [A]daar dié Kind ge[D]vind.
[VERSE 4]
[D]Met herders en met engele
bring o[A]ns aan God die [D]eer.
Hy [D]gee ons sy geliefde Seun,
laat [A]daal sy vrede [D]neer.
Used chords
More of Misc Your Songs
