Nuwe Lewe Nuwe Wyn Chords & Lyrics - Misc Your Songs - Francois Lamprech

View
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
Key: E Major
Main Chords: E, B, F#m, A, C#m
Total Chords Used: 5
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Medium
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[INTRO]
[E] [C#m] [A] [F#m] [B] [E]

[Vers 1]
[E]In die stof [A]van ons lewe hier
[F#m]Word ons ge[B]nooi om fees te vier
[E]Jesus [C#m]self nooi ons in
Om te [A]deel in[F#m] die lewe [B]wat Chris[E]tus bring

[Vers 2]
[E]Ek kan niks [A]na die tafel bring
[F#m]Buiten sond[B]e het ek veels te min
[E]Al wat[C#m] my ’n plek hier gee
[A]Is [F#m]dat Je[B]sus vir m[E]y skink

[Koor]
[E]U gee nuwe[A] lewe, U gee vir my
[F#m]Nuwe wyn wat [B]ons vrylik kry
[E]Hierdie[C#m] wyn lyk net soos bloed
Di[A]e blo[F#m]ed van U Se[B]un wat m[E]y bevry

[Vers 3]
[E]U breek die [A]brood, U deel die wyn
[F#m]U laat Usel[B]f vir sondaars ly
[E]En ekself [C#m]wat kan ek gee
[A]Vir[F#m] die lewe wat[B] U met [E]nagaal bring?

[Koor]
[E]U gee nuwe[A] lewe, U gee vir my
[F#m]Nuwe wyn wat [B]ons vrylik kry
[E]Hierdie[C#m] wyn lyk net soos bloed
Di[A]e blo[F#m]ed van U Se[B]un wat m[E]y bevry
Used chords
More of Misc Your Songs
Most viewed chords today