My Enigste Troos chords

View
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
 
[VERSE 1]
M[D]y enigste t[F#m]roos in l[A]ewe en d[D]ood
Is dat [G]ek aan Jesus C[D]hristus be[A]hoort.
Met Sy ko[D]sbare bl[F#m]oed het Hy [A]my vrygek[Bm]oop
Dis my an[Em]ker my [D/A]vaste[A7] hoo[D]p.

[CHORUS]
Ek beh[G]oort nou [A]aan [D]Jesus
Niks sal my ooit van [G]Hom k[D]an s[Em]kei [A]
Met Sy k[D]osbare b[F#m]loed het Hy [A]my vryge[Bm]koop
Dis my a[Em]nker my [D/A]vaste[A7] hoo[D]p.

[VERSE 2]
D[D]ie doop is die [F#m]seël dat die H[A]eilige G[D]ees
My'n k[G]ind van God, die Va[D]der laat w[A]ees.
Sy onfe[D]ilbare W[F#m]oord is die g[A]ids wat ons [Bm]lei;
Deur Sy l[Em]iefde b[D/A]ewaar [A7]Hy my[D] .

[CHORUS]
Ek beh[G]oort nou [A]aan [D]Jesus
Niks sal my ooit van [G]Hom k[D]an s[Em]kei [A]
Sy onfe[D]ilbare W[F#m]oord is die g[A]ids wat ons [Bm]lei;
Deur Sy l[Em]iefde b[D/A]ewaar [A7]Hy my[D] .
Used chords
Most viewed chords this week
Most viewed sheets this week