My Duiwels chords

View
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
 
[INTRO]
[Am] [C] [Em] x2

[VERSE 1]
[Am]My duiwels k[C]om
dis ‘n [Em]saamgedrom
om t[Am]e staar na hom

[VERSE 2]
[Am]My duiwels [C]veg
teen wat e[Em]k voel is reg
‘n lief[Am]desgeveg

[CHORUS]
[Dm]Maar ek is bang die donker

ek is bang vir die duister
[Asus2]ek is bang vir die duiwels wat in my oor fluister
hulle [C]sê jy’s nie goed [Cmaj7]genoeg [F]vir my nie
[Dm]Maar ek preek oor jou sagheid

en ek preek oor jou eed
[Asus2]ek verseker al my duiwels sodat hulle kan weet
dat jy[C] my gekluisde [Cmaj7]liefde [G]bevry

[VERSE 3]
[Am]My engele ko[C]m
hulle [Em]juig oor hom
my duiwels [Am]vlug verstom

[VERSE 4]
[Am]My engele bl[C]y
[Em]ek stap hier uit,
geen beswaar en [Am]geen beleit

[CHORUS]
[Dm]Want ek was bang die donker

ek was bang vir die duister
[Asus2]ek was bang vir die duiwels wat in my oor fluister
wie sê [C]hy’s nie goed g[Cmaj7]enoeg v[F]ir my nie
[Dm]Want ek glo in sy sagheid

en ek glo in sy eed
[Asus2]ek verjaag al my duiwels sodat hulle kan weet
dat hy[C] my gekluisde [Cmaj7]liefde [G]bevry

[OUTRO]
[Am]My engele k[C]om
[Am]My engele k[C]om
[Am]My duiwe[N.C.]ls kom
Used chords
Most viewed chords today