Loof Die Heer Chords & Lyrics - Misc Unsigned Bands - Jcoc

View
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
Key: G Major
Main Chords: G, D, C, Am
Total Chords Used: 4
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Easy
  • 🎶 Ukulele: Easy
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
Loof Die H[G]eer, Hy is g[C]oed,
Loof sy h[Am]eilige n[D]aam;
Laat [G]Alles in die gr[C]oot heelal
Die h[G]er[D]e l[G]oof

Hy’t my s[G]ondes verg[C]eef
En hy m[Am]aak my sy k[D]ind
Laat [G]Alles in die gr[C]oot heelal
Die h[G]er[D]e l[G]oof

[G]Ek wil die here loof[D]
[D]Loofmet my hele hart[G]
[G]Hy gee hul wat roep[C]
Weer nuw[G]e [D]krag[G]
Used chords
Most viewed chords today