Meta-chords

Leeuloop Chords & Lyrics - Robbie Wessels

Download Edit Personally
View ❮ ❯
YouTube
Share Facebook
❯
Key: F Major
Main Chords: F, C, Bb
Total Chords Used: 3
Language: afr
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Easy
  • 🎹 Piano: Easy
 
[INTRO]
[F]Tennisballe, [Bb]krieketballe, [F]snoekerballe as jy [C]wil
[F]Tennisballe, [Bb]krieketballe, [F]snoekerballe as jy w[C]il

[VERSE 1]
Daar is 'n [F]lelike ding wat kopwys
in [F]Parys.
Iets [F]heeltemal anders as n bike race
of n [F]kopluis
of by [F]bachelor parties muis wys
Op n [F]barstoel by n braai
sit n [F]ou en eet sy slaai

[F]Asseblief my lief sê ja
kan ek [F]leeuloop
N.C
die ouens het mooi gevra

Nou as jy [F]weet wat die leeulop is
en jy [F]weet waar die leeu moet rus
Maak jou [F]broek en jou belt los geleidelik
die [F]leeuloop is baie verleidelik
[F]en ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik

N.C

[Brug]
Knyp twee [F]balle vas tussen jou bene
met jou [F]hande en jou knee op die stene
[F]Trek af jou broek en brul
as jy [F]wil
solank jy net [F]leeuloop

[Koor]
[F]Tennisballe, [Bb]krieketballe, [F]snoekerballe as jy [C]wil
[F]Tennisballe, [Bb]krieketballe, [F]snoekerballe as jy [C]wil

N.C

[VERSE 2]
My boetie [F]Brollocks wou die leeuloop uit-traai
by n s[F]pitbraai.
Ek staan [F]eenkant en ek kou aan n garage pie
toe ek [F]omdraai staan die sabc daar en wil dit uitsaai

Nou hy't [F]geweet wat die leeuloop is
en hy't [F]geweet waar die leeu moet rus
Hy maak sy [F]broek en sy belt los geleidelik
Hy weet die [F]leeuloop is baie verleidelik
Op [F]SABC2 het hy hom stap vir stap verduidelik

[Brug]
Hy knyp twee [F]balle vas tussen sy bene
met sy [F]hande en jou knee op die stene
Hy [F]trek af sy broek en brul
want hy [F]wil
Hy weet hy moet [F]leeuloop.

[Koor]
[F]Tennisballe, [Bb]krieketballe, [F]snoekerballe as jy [C]wil
[F]Tennisballe, [Bb]krieketballe, [F]snoekerballe as jy [C]wil

[Uitspeel]
Knyp twee [F]balle vas tussen jou bene
met jou [F]hande en jou knee op die stene
Trek af jou [F]broek en brul

Knyp twee [F]balle vas tussen jou bene
met jou h[F]ande en jou knee op die stene
Trek af jou [F]broek en brul

[Koda]
Solank jy net [F]leeuloop
Solank jy net [F]leeuloop
Solank jy net [F]leeuloop
Solank jy net, uuuh, [F]leeuloop
Used chords
More of Robbie Wessels

Songs with Similar Chords

Try another song using chords you already know.

Most viewed chords today