Kom Almal Laat Jul Stem Verrys Chords & Lyrics - Misc Praise Songs - Ng Kerk

View
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
Key: D Major
Main Chords: D/F#, D, G, Bm, A
Total Chords Used: 6
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Medium
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[VERSE 1]
[D]Kom almal laat jul stem verrys
[Bm]Kom laat ons die verlosser prys
Halle[G]luja Hall[D/F#]eluja
[D]Die Heer laat duisternis verdwyn
[Bm]Hy is die lig wat helder skyn
Loof die [Em]Here gee Hom [D/F#]ere
Halle[G]luja ! Hall[D/F#]eluja ! Hall[A]elu[D]ja !

[VERSE 2]
[D]Loof Hom wat die oorwinaar is
[Bm]Oor magte van die duisternis
Halle[G]luja Hall[D/F#]eluja !
[D]Hy gee die gawe van die Gees
[Bm]Stuur Hom om ons tot troos te wwes
Loof die [Em]Here gee Hom [D/F#]ere
Halle[G]luja ! Hall[D/F#]eluja ! Hall[A]elu[D]ja !

[VERSE 3]
[D]Prys almal die verrese Heer
[Bm]Hy kom op die wolke eenmaal weer
Halle[G]luja Hall[D/F#]eluja !
[D]Sou son en maan en sterre swig
[Bm]God bly in ewigheid die lig
Loof die [Em]Here gee Hom [D/F#]ere
Halle[G]luja ! Hall[D/F#]eluja ! Hall[A]elu[D]ja !
Used chords
Most viewed chords today