Kom Alle Getroues chords

View
YouTube
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
 
[VERSE 1]
Kom, a[D]lle getr[A]oues, v[D]rolik [G]en vol v[D]reug[A]de,
O [Bm]kom in die g[A]ees nou na B[E]etleh[A]em!
[D]Loof d[G]aardie Ki[A]ndj[D]ie t[E]ot ons heil geb[A]ore,

[CHORUS]
Kom bu[D]ig daar [A]in aanb[D]idding, kom b[D]uig daar [G]in aanb[D]idd[A]ing,
Kom b[G]uig daar [Bm]in aanb[A]idd[D]ing v[G]oor J[D]es[A]us die H[D]eer

[VERSE 2]
‘n Kin[D]d is geb[A]ore, lo[D]of die G[G]od van l[D]ief[A]de!
Hy [Bm]kom ons verl[A]os, Hy is w[E]onderb[A]aar,
[D]Raadsm[G]an en S[A]terk[D]te, G[E]od en Vors van v[A]rede!

[CHORUS]
Ons bu[D]ig in bl[A]ye aanb[D]idding, Ons b[D]uig in bl[G]ye aanb[D]idd[A]ing,
Ons b[G]uig in b[Bm]lye aanb[A]idd[D]ing, [G]Verl[D]oss[A]er en H[D]eer

[VERSE 3]
Kom , l[D]ofsing die H[A]ere, l[D]oof Hom [G]al wat [D]le[A]we,
Wees v[Bm]rolik, bes[A]ing nou sy m[E]ajest[A]eit,
[D]In [G]U, Get[A]rou[D]e, b[E]ly ons ook beh[A]oue.

[CHORUS]
Ons p[D]rys U i[A]n aanb[D]idding, Ons p[D]rys U i[G]n aanb[D]idd[A]ing,
Ons pr[G]ys U [Bm]in aanb[A]iddi[D]ng, [G]Ges[D]alf[A]de en H[D]eer
Used chords
Most viewed chords today
Most viewed chords this week
Most viewed sheets this week