Jesus Is Die Heer Chords & Lyrics - Misc Praise Songs - Ng Kerk

View
YouTube
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
Key: E Major
Main Chords: D, E, Esus, A, C#m
Total Chords Used: 6
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Medium
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[VERSE 1]
[A]Keer op keer
[C#m]val ek neer
[D]deur my eie son[Esus]dighe[E]id
[A]Telkens en weer
[C#m]wil ek self probeer
[D]opstaan uit my hulpe[Esus]loosh[E]eid
[A]Hy laat my verstaan
[C#m]daar is net een Naam
[D]Elke knie sal voor [Esus]Hom b[E]uig

[CHORUS]
[A]Jesus is die Heer
[F#m]Jesus is die Heer
[D]Dit is wat ek glo
[Esus]ek sing dit weer en [E]weer
[A]Jesus is die Heer
voor [F#m]Hom sal ek buig
[D]Jesus is die Heer
[Esus]Jesus is die [E]Heer
Hy's my [A]Heer

[VERSE 2]
[A]Keer op keer
[C#m]buig Hy neer
[D]en lig my uit my hulp'[Esus]loosh[E]eid
[A]Weer en weer
[C#m]Wys hy Hom as Heer
[D]oorweldig my met he[Esus]iligh[E]eid
[D]Dis dan dat ek verstaan
[F#m]Daar is net een Naam
[D]Elke knie sal voor Hom [Esus]buig [E]
Used chords
Most viewed chords today