Meta-chords

Huisie By Die See Chords & Lyrics - Koos Kombuis

Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
❮
Key: D Major
Main Chords: D, G, A
Total Chords Used: 3
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Easy
  • 🎶 Ukulele: Easy
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
A[D]lmal wil 'n huisie by die s[G]ee hê
A[D]lmal hoop die struggle is ver[A]by
A[D]lmal sê die lewe is eers [G]more
Maar m[D]ore is te l[A]aat vir [D]my

A[D]lmal sê hulle wil 'n [G]huisie by die [D]see hê
Ja, a[D]lmal sê hulle wil 'n [G]huisie by die [D]see hê
Met 'n com[A]puter en internet
En 'n g[G]ietyster met dubbelbed
L[A]ewe ons lojaal en so sentraal
Ons wil 'n huisie by die [D]se[G]e [D]hê

Almal wil 'n huisie by die see hê
Almal hoop die struggle is verby
Almal sê die lewe is eers more
Maar more is te laat vir my

Woorde & musiek - Koos Kombuis
www.kooskombuis.co.za
Used chords
Most viewed chords today