Duk En Dun chords

View
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
 
Intro C . . .
[C]Ek hou [G]my asem [Am]al lank [F]op
[C]Ek is a[G]l so raa[Am]d op [F]
[C]Ek kan [G]niks doe[Am]n om hie[F]rdie sirkus te stop

[C]Tog wee[G]t ek as [Am]ons prob[F]eer
[C]Kyk ons[G] verby a[Am]l die se[F]er
[C]En al d[G]ie teleu[Am]rstellin[F]gs wat ons kry keer op keer

[G]Al wat ons[C] kan doe[F]n is om positief te bly
[G]Want daar [C]is mense[F] wat minder het as ek en jy

Kom ons staan mekaar by
[C]Deer du[G]k en din[Am] , deer a[F]l die seer
[C]Kom ons[G] probeer[Am] hard om[F] dit te keer
[C]Al het [G]ons net [Am]mekaar o[F]m te weet iemand is daar
[C]Deer du[G]k en din[Am] kom ons[F] deer al die seer

[C]Bietjie[G] hier en[Am] bietjie[F] daar
[C]En gou [G]gou het [Am]ons meka[F]ar heelwat, heelwat hartseer gespaar
[C]As dit [G]net so m[Am]aklik wa[F]s, alles is mos net ń las
[C]Ai tog [G]gee vir [Am]die berg[F]ie sommer jou matras

[C]Al wat [G]ons kan [Am]doen is [F]om te kerm en te kla oor die situasie
[C]En ons [G]nasie [Am] [F]
[C]Kom ons[G] staan m[Am]ekaar by[F]
[C]Want di[G]e Presid[Am]ent het [F]van ons vergeet
[C]Hy eet [G]sy beet [Am] [F]
Used chords
Most viewed chords today