Dis Kersfees Met Middernag chords
View
|
Instr.
50
Trans.
0
Scroll
60
Metro.
Font
16
|
❮ |
[VERSE 1]
Met m[C]iddernag word f[F]eest'lik weer verk[C]ondig
dat God as mens neerged[G7]aal het op a[C]ard'
[C]om te bevry die m[F]ensdom van die s[C]onde,
sy volk te [Em]red van die d[B7]ood en die s[Em]mart.
En n[G7]uwe hoop ver[C]vul die hele aarde
toe d[G7]aardie nag geb[C]ore is die Heer!
[CHORUS 1]
K[Am]niel voor Hom n[Em]eer, kom l[Dm]owe Hom na w[Am]aarde.
Dis K[C]ersf[G7]ees, dis K[C]ersf[F]ees, die [C]He[G7]er daal tot ons n[C]eer.
Dis K[G]ersf[G7]ees, dis K[C]ersf[Dm]ees, die [C]Heer d[G7]aal tot ons n[C]eer.
[VERSE 2]
Met b[C]ly gemoed laat o[F]ns tesame n[C]ader
na daardie krip van die h[G7]eilige K[C]ind.
[C]So het die wyse v[F]oor sy wieg verg[C]ader
en, voortge[Em]lei deur die s[B7]ter, Hom ge[Em]vind.
O[G7]ns kan Hom nooit na waarde prys en lowe: [C]
vir [G7]ons gebore [C]en vir ons gely.
[CHORUS 2]
[Am]Kom almal s[Em]aam, ver[Dm]hef jul stem na [Am]bowe.
Dis K[C]ersf[G7]ees, dis [C]Kersf[F]ees wat [C]on[G7]s aan Jesus [C]wy.
Dis K[G]ersf[G7]ees, dis K[C]ersf[Dm]ees wat o[C]ns [G7]aan Jesus [C]wy.

Used chords
—
More of Misc Christmas