Dat Ek Jou Mis Dat Ik Je Mis Maaike Ouboter Afrikaans Version Chords & Lyrics - Misc Your Songs - Awie Swart
View
|
Instr.
50
Trans.
0
Scroll
60
Metro.
Font
16
|
❮ |
[CHORUS 1]
[Em]Jy soen my, Jy sus my, o[G/F#]mhels my, gerus my
[G]Jy vang my, verlang my, oneindig ontbind my
[Em]Jy roep my, Jy hoor my, [G/F#]jy red en versteur my
[G]Glo my, beroof me, versmoor en verdoof my
[Am]Jy snak na en leef my, [G]sidder en skud me
[C]Vertrou me, beskou me as mens en weerhou me
[Em]Van bose drome as [G/F#]hulle hier opdaag
[G]Die eensame vrae van einde geluk
[CHORUS 2]
[Em]Met jou krulle soos nag, h[G/F#]oe jy praat, hoe jy lag
[G]Hoe jou stem so naby soos 'n engel versag
[Em]Deurstroom in my drome, onei[G/F#]ndige leemtes
[G]Jy rem my, jy tem my, jy roer en beweeg my
[Am]Ek mis jou, ek mis jou[G] , ek gryp jou, ek vang jou
[C]Ek soek jou, bespeel jou, ek roer en beveel jou
[Em]Om by my te bly, in d[G/F#]onkere nagte
[G]Om nie meer te smag na jou
[REFRAIN 1]
[Am]Laat my lo[C]s
[Em]Ek moet nou[G/F#] alleen
[Am]En hou my vas as dit nodig is, in[C] gedagte
[G]En ek soek jou in alles om my[G/D] heen
[BRIDGE 1]
[Am]Maar al dink ek soms dat [G]dit so beter [C]is
[Am]Kan ek dit nie help nie dat [G]ek jou soms[C] mis
[CHORUS 3]
[Em]Ek smoor jou, bevries jou[G/F#] , verlos, en verloor jou
[G]Weg na 'n ander plek maar ek hoor jou
[Em]Omhels jou, verwarm jo[G/F#]u, ek sien jou en voel jou
[G]Ek aai jou, ek streel jou, ek druk en ek hou jou
[Am]Jy groei my, begryp my, ve[G]rwar en mislei my
[C]Dit skrik my soms af hoeveel ek na jou lyk nou
[Em]My glimlag, my trane, my lie[G/F#]fde vir lewe
[G]Dit spyt my van alles, kom help en bevry my
[REFRAIN 2]
[Am]En laat my l[C]os
[Em]Ek kan nou [G/F#]alleen
[Am]Maar hou my vas as dit nodig is, [C]in gedagte
[Em]En ek vind jou in alles om my [G/F#]heen
[BRIDGE 2]
[A#m7]Maar al dink ek soms dat dit so [E#7]beter is[C]
[A#m7]Kan ek dit nie help nie dat[E#7] ek jou soms mi[C]s
[CHORUS 4]
[Em]Ek soen jou, ek sus jou, ek [G/F#]verdoof en ek blus jou
[G]Jy bly nog hier by my, maar in my kop rus jy
Em,G/F#,Gadd (Fade out)

Used chords
—
More of Misc Your Songs