Meta-chords

Daarom Vier Ons Kersfees Chords & Lyrics - Johan C Venter

Download Edit Personally
View ❮ ❯
YouTube
Share Facebook
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
❮
Key: C Major
Main Chords: C, Am, F, G
Total Chords Used: 4
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Easy
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[INTRO]
[C] [C]

[VERSE 1]
[C] Ons vier nie fees nie, ons vier liefde
[Am] Vier nie ontvang nie, ons vier gee
[F] Ons vier nie kwaad nie, ons vier vrede
[C] As 'n familie vier [G]ons fees…

[VERSE 2]
[C] Ons vier nie weemoed, ons vier glimlag
[Am] Ons vier nie haat nie, ons vier hoop
[F] Ons vier nie dood nie, ons vier lewe
[C] As ‘n gesin vier ons [G]geloof…

[PRE CHORUS]
En dit [Am]lyk dalk soos ‘n ver[F]skoning
Om ges[C]kenke uit te [G]deel
Maar ge[Am]broke is ons as [F]mense
Maar sy ges[C]kenk maak ons we[Am]er [G]heel!

[CHORUS]
So ons vier [C]kersfees
Ons Koning het vir ons ge[G]kom
Ons is vrygemaak deur [Am]Hom
Al is daar liggies in ons [F]bome
Vier ons steeds Sy ge[C]boorte
En droom van Sy her[G]koms
‘n Vader stuur Sy Seun vir [Am]ons
Om te sterf sodat ons kan [F]leef…
…Daarom vier ons [C]Kersfees! [G]Oh [Am]Oh [F]Oh

[VERSE 3]
[C] Ons vier nie [F]ingee nie, ons vier [C]oorgee
[Am] Ons vier nie vrees nie, ons vier krag
[F] Ons vier nie leuens nie, ons vier opreg
[C] ‘n Ster se boodskap in [G]die nag

[PRE CHORUS]
En dit [Am]lyk dalk soos ‘n ver[F]skoning
Om ges[C]kenke uit te [G]deel
Maar ge[Am]broke is ons as [F]mense
Maar sy ges[C]kenk maak ons we[Am]er [G]heel!

[CHORUS]
So ons vier [C]kersfees
Ons Koning het vir ons ge[G]kom
Ons is vrygemaak deur [Am]Hom
Al is daar liggies in ons [F]bome
Vier ons steeds Sy ge[C]boorte
En droom van Sy her[G]koms
‘n Vader stuur Sy Seun vir [Am]ons
Om te sterf sodat ons kan [F]leef…
…Daarom vier ons [C]Kersfees! [G]Oh [Am]Oh [F]Oh

[CHORUS]
So ons vier [C]kersfees
Ons Koning het vir ons ge[G]kom
Ons is vrygemaak deur [Am]Hom
Al is daar liggies in ons [F]bome
Vier ons steeds Sy ge[C]boorte
En droom van Sy her[G]koms
‘n Vader stuur Sy Seun vir [Am]ons
Om te sterf sodat ons kan [F]leef…
…Daarom vier ons [C]Kersfees! [G]Oh [Am]Oh [F]Oh

[Tag]
…Daarom vier ons [Am]Kersfees![F]
…Daarom vier ons [C]Kersfees![G]

[Tag]
…Daarom vier ons [Am]Kersfees![F]
…Daarom vier ons [C]Kersfees![G] [C]
Used chords
Most viewed chords today