[VERSE 1]
[G]Here, U is my [C]lewe
ek ken U [G]veilige be[D]waring elke [G]dag.[D]
[G]Here, U is my [C]vrede
as die [G]storms om my [D]woed met [D7]brute [G]krag.
En as ek [Em]val, is U [C]by my.
U het [A7]betaal en ek is [D]vry!
[CHORUS]
Daarom [G]sing ek,
daarom [D]gee ek U my [G]stem.[D]
Daarom [G]juig ek met [C]snaar en instr[D]umente!
Daarom [B7]bring ek U my [Em]dank
[D]sing ek heeldag [G]lank,
daarom [C]sing ek,
[Am]Hoor my [D]lied vir U, o [G]Heer![D7]
[VERSE 2]
[G]Here, uit U [C]hande
kom net wat [G]mooi is en [D]heilig is vir [G]my.[D]
[G]Here, U ge[C]nade
Het my deur [G]alles heen tot [D]hierdie [D7]dag [G]gelei.
En as ek [Em]val, is U [C]by my.
U het be[A7]taal en ek is [D]vry

Used chords
More of Misc Praise Songs
Songs with Similar Chords
Try another song using chords you already know.
- Lift Every Voice And SingShared chords: G, D, C, Em, D7, Am +1 more
- One Pair Of HandsShared chords: G, C, Em, D7, Am, B7
- Song For A Winters NightShared chords: G, D, C, Em, Am, B7
- Hold To Gods Unchanging HandShared chords: G, D, Em, Am, B7
- Hotel WallsShared chords: G, D, C, Em, Am
- I Came To Praise The LordShared chords: G, D, C, Em, Am