Boy Van Die Recces Chords & Lyrics - Misc Unsigned Bands - Soldiers Friend

View
YouTube
Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
Key: C Major
Main Chords: C, G, F
Total Chords Used: 3
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Easy
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[VERSE 1]
[C]Red heart rum in sy fles
[F]Hy's smoor-dronk maar [C]probeer sy bes
Boy van die recce's gaan [G]terroriste jag
Twee [C]maande lank, soek hy spoor
[F]en SWAPO slaan[C] op die vlug
Die juigkreet van VK[G] brul deur die lug!

[VERSE 2]
[C]Hy luister na orders
en [C]doen dan tog net wat hy wil
Saans drink hul [C]saam
en hou[G] lekker bazaar

[C]Stel vlerkies op sy hempsak
'n [C]Gunston trek sy mond bak
Skietding in sy [G]hand
wat die vyand[C] laat spat

[Koor]
[C]Boy van die Recce's
[F]Boy van die Recce's
[G]Boy van die Recce's
[F]Kan die lang geweer [C]laat praat

[G]O waa waa [C]hoo, jodelee [G]dee hoo
[G]O waa waa [C]hoo, jodelee [G]dee hoo

[VERSE 3]
[C]Drie strepe, op 'n ry
[F]Ja die sersant [C]aan sy sy
wat is die [C]eenheid
sonder sy [G]drank wonder hy

[C]Die eenheid gees is top
elke [F]man is hier [C]vir die dop
dis my mense [G]die,
want 'n vyand kan hul [C]klop

[VERSE 4]
[C]Hy lees ook niks anders
as Xaveria [C]Holland
en is jy [C]kas op die rak
is 'n half[G]jack weggepak
In sy [C]wallet is 'n wip
in 'n [F]rok met 'n d[G]rie voet slip
[C]en lovie noem hy haar
en sy's [G]skaars sestien jaar

[Koor]
[C]Boy van die Recce's
[F]Boy van die Recce's
[G]Boy van die Recce's
[F]Kan die lang geweer [C]laat praat

[G]O waa waa [C]hoo, jodelee [G]dee hoo
[G]O waa waa [C]hoo, jodelee [G]dee hoo

[VERSE 5]
[C]Elke naweek, af vroeg
l hy uigepass in die k[C]roeg
en later speel hy [C]rugby
vir die [G]dorp se eerste span

Sy [C]Red Heart klop sterk
dis syne en hy's lief vir[C] hom
as hy voel soos [C]nou
kan[G] die civvies maar [C]kom

[VERSE 6]
[C]Bar fights is sy [G]kos
[C]toe oog altyd so blou hy blink
'n [C]roggel op die bors
van te [G]veel rook en drink

En [C]Boy van die Recce's
is hardegat [C]ou maat
[C]Boy van die Recce's
[G]wat vir niks terug sal staan

[Koor]
[C]Boy van die Recce's
[F]Boy van die Recce's
[G]Boy van die Recce's
[F]Kan die lang geweer [C]laat praat

[G]O waa waa [C]hoo, jodelee [G]dee hoo
[G]O waa waa [C]hoo, jodelee [G]dee hoo

[Uitspeel]
[C]En die generaals daar bo
Draai [C]liewer hulle oe
Hulle [F]ken en waardeer 'n La[C]nie
[F]Mmmmm hul [C]weet,
hy's die [G]rugraat, van die [C]Army

N.C
... Jammer generaal
Used chords
More of Misc Unsigned Bands
Most viewed chords today