Meta-chords

Bloed Vir Afrika Chords & Lyrics - Misc Your Songs - Francois Lamprech

Instr.
Trans. 0
Scroll
Metro.
Font
❮
Key: D Major
Main Chords: A, G, D, Bm, Em
Total Chords Used: 6
Difficulty:
  • 🎸 Guitar: Medium
  • 🎶 Ukulele: Medium
  • 🎹 Piano: Easy
Language: afr
 
[VERSE 1]
[D]U was [A]een, een al[Bm]leen, toe U b[G]loed vir ons laat vl[D]oei
Van die k[A]ruis op Golgo[Bm]ta, tot aan die v[G]oet van Afr[D]ika
Hoor ons vla[A]ktes, son en [Bm]see, laat die k[G]ranse antwoord [D]gee
U is K[A]oning U re[Bm]geer, U’s nog al[G]tyd God so...
[D]Daarom [Bm]sal ons da[A]nkbaar we[G]es in h[D]ierdie [Bm]land wat [Em]God [F#m]ons g[G]ee [A]

[CHORUS]
[D]Laat die nag ont[A]vlam in die lig van [Bm]lof, die lied ver[G]rys tot die eer van G[D]od
Laat die wêreld [A]hoor: Ons Koning k[G]om [A]
[D]Ons is een in G[A]od en een van h[Bm]art,word hierdie k[G]erk wat God ver[D]wag
die wêreld [A]hoor: Ons Koning k[G]om [A]

[VERSE 2]
[D]Ons is [A]een, nooit al[Bm]leen, in die l[G]and wat God ons g[D]ee
Om hier te l[A]eef, volk te [Bm]wees
Dat die wê[G]reld Hom kan s[D]ien
Gee ons l[A]iefde vir me[Bm]kaar, gee ons na[G]astes om te [D]dra
Ons leef met[A] hoop, ons leef met [Bm]lof
Ons leef in A[G]frika so...

[BRIDGE]
[D]Laat ons U k[A]erk in die l[G]and word o H[A]eer
Met l[Bm]iefde en v[A]reugde U [G]hande kom we[A]es
[Em]Laat hierdie m[A]ense se l[D]ewens get[G]uig
Dat Bloe[Em]mfontein w[A]eet, dat A[Em]frika w[A]eet, dat die [Em]wêreld kan w[A]eet U regee[D]r![A] [G] [D] [G] [A]
Used chords
Most viewed chords today