[Vers 1]
Al [C]sou die vyeboom nie bot nie
En daar geen [F]druiwe aan die wingerde wees nie
Al [G7]sou die olyfoes misluk
En die [C]lande geen oes [G]lewer nie.
Al [C]sou daar geen kleinvee in die
kampe meer wees nie
En die [F]beeskrale sonder beeste wees,
[G7]Nogtans sal ek in die Here jubel,
Sal ek [C]juig in God, my Redder.
[Koor]
Die [C]Here my God gee [Am]vir my krag.
Hy [F]maak my voete soos [Dm]die van ‘n ribbok,
Op [G7]hoë plekke laat Hy my veilig [C]loop. [G]
Die [C]Here my God gee [Am]vir my krag.
Hy [F]maak my voete soos d[Dm]ie van ‘n ribbok,
Op [G7]hoë plekke laat Hy my veilig [C]loop.
[Brug]
En al [F]sou dit [G]donker word hier r[C]ondom my
en dit [F]voel of U [G]hand verw[C]yder is van [Am]my
sal [F]ek op [G]U vert[C]rou

Used chords
More of Misc Praise Songs
Songs with Similar Chords
Try another song using chords you already know.
- Gentle ShepherdShared chords: C, F, G, G7, Am, Dm
- BrokenShared chords: C, F, G, Am, Dm
- Mama Say A PrayerShared chords: C, F, G, Am, Dm
- Not Another Song About LoveShared chords: C, F, G, Am, Dm
- I Love YouShared chords: C, F, G, Am, Dm
- Shelter InShared chords: C, F, G, Am, Dm